BARBARA JOUBERT LEER JOU HOE OM JOU EIE RAVIOLI TE MAAK!

KOOKKLAS MET BARBARA JOUBERT!

Om jou eie pasta te maak is glad nie moeilik nie – dis maklik en dis lekker.

Hierdie klas word in jou eie kombuis aangebied. Die klas is vir 6 mense – so vra 5 van jou vriende om saam te kom leer om pasta te maak waar julle Barbara se persoonlike aandag sal ontvang.

Die pasta-dis wat jy sal leer om te maak, neem jy agterna huis toe om vir jou familie of vriende voor te sit. Dit sal genoeg wees vir 6 mense.

Weeksdae: 11:00 – 15:00
Saterdae: 12:00 – 16:00

Prys: R500 per persoon. Dit sluit in: • Bestanddele
• Die maak van die pastadeeg
• Ravioli met ’n vulsel
• Tamatieroomsous

Bespreek by: info@barbarajoubert.com

cookingclass BarbaraJoubert ravioli homemade pasta cook homecook food foodie CapeTown CapeTownFoodie masterclass

Photo by: barbarajoubert1

Leave a Reply