Leer die kuns aan om hierdie delikate Franse fyngebak te maak. Daar is ‘n geheim daaraan – en Barbara wys jou hoe. Nooi 5 van jou vriende om die spesiale klas saam met jou by te woon in die gemak van jou eie huis!

Weeksdae: 11:00 – 15:00
Saterdae: 12:00 – 16:00

Prys R600 per persoon. Dit sluit in
· 2 verskillende geure – vanilla en koffie
· 2 verskillende vulsels
· Bestanddele

Bespreek by: info@barbarajoubert.com

macaron masterclass BarbaraJoubert CapeTown CapeTownfoodie bake

Photo by: barbarajoubert1

Leave a Reply