Suid-Afrika se gunsteling, malvapoeding! Ek het my malvapoedingresep in 'n canelé-pan gebak. Canelé is 'n Franse fyngebak, maar my malvapoeding resep werk fantasties in hierdie pannetjie.

Die volledige resep is in my jongste kookboek, Kostalgie. Kostalgie is nou slegs beskikbaar vir net R80! 
Bestel by: info@barbarajoubert.com *KOERIER KOSTES IS NIE IN DIE PRYS INGESLUIT NIE. ONS POS NA JOU NAASTE POSTNET TOE.

Suid-Afrika se gunsteling, malvapoeding! Ek het my malvapoedingresep in &039;n canelé-pan gebak. Canelé is &039;n Franse fyngebak, maar my malvapoeding resep werk fantasties in hierdie pannetjie.

Die volledige resep is in my jongste kookboek, Kostalgie. Kostalgie is nou slegs beskikbaar vir net R80!
Bestel by: info@barbarajoubert.com *KOERIER KOSTES IS NIE IN DIE PRYS INGESLUIT NIE. ONS POS NA JOU NAASTE POSTNET TOE.

malvapoeding Kostalgie nostalgie cookbook CapeTown CapeTownFoodie BarbaraJoubert food foodie nostalgic weekend

Photo by: barbarajoubert1

Leave a Reply